Webtuistes in Afrikaans

Webtuistes in Afrikaans.

Webtuistes in Afrikaans, Engels of albei.

Ons bied die volgende dienste aan:

bwebtuistes in afrikaans

Staan uit, met webtuistes in Afrikaans!

Webwerf-ontwerp:

Ons werk landswyd.  Ons is gebasseeer in Kaapstad maar omdat ons aanlynwerk doen kan ons enige plek werk.

Webwerfontwikkeling

Of jy jou webtuiste in Afrikaans of Engels wil skep, ons kan dit vir jou doen.  Ons kan al jou Engelse teks in Afrikaans vertaal, of andersom ook.  Jy kan ook jou webtuiste in Afrikaans sowel as Engels op die internet plaas. Daar is twee opsies beskikbaar. Jy kan twee domeine hê, een in Engels en een in Afrikaans, of een domein, met jou webwerf  daarop in Afrikaans en Engels.  Hierdie webtuiste (clickativity) is ‘n voorbeeld van laasgenoemde.

Clickativity spesialiseer in interaktiewe webwerwe, ontwerp en gebou om die nuutste tendensies in webontwerp te weerspiëeel.

Kontak ons om jou webtuiste te bou soos jy dit wil hê, met al die gewilde interaktiewe funksies :

  • Aanlynwinkels.
  • Betalingsopsies.
  • Katalogusse.
  • “Live-chat” funksies.
  • Outomatiese intekening op jou blad of blog.
  • E-pos veldtogte.
  • Skakels na jou sosiale mediablaaie.
  • Maklike “Deel” opsies.
  • Inbedding van Youtube videos
  • RSS Vloei en vele meer.

Video Produksie:

Trouvideos, Youtube Videos, Korporatief, Advertensies en vele meer.  Ons vervaardig ook Youtube Slide Shows vir spesiale geleenthede, of om jou foto’s op ‘n slim manier wat die oog vang te vertoon.  Ons bied ‘n volledige diens wat insluit: Konsepontwikkeling, teks, verfilming, en redigering. Clickativity gee vir jou die finale produk in die beste formaat vir jou spesifieke behoeftes.  Ons kan dit ook op Youtube laai en kort skakels plaas na enige webwerf, e-pos veldtog en so meer.

Soekenjin optimalisering

Skuif op in Google, met Clickativity se SEO diens.  Ons gebruik die beste metodes om seker te maak jou webwerf staan uit sodat jy ‘n goeie plek het op Google.

Hou ons webblad dop!    Ons beplan binnekort om ‘n aanlyndiens te bied waar foto’s vir advertensie en grafiese gebruik gekoop en verkoop kan word.

Ons gaan ook binnekort ‘n aanlyndiens bied waar jy jou besigheid kan lys in relevante kategoriëe sodat mense jou makliker kan opspoor.

Clickativity voldoen aan al jou aanlynbehoeftes vir jou besigheid.

Kontak ons vandag, en staan uit bo die res!

Leave a Comment

You must be logged in to post a comment.